The real #45810: Weekly Question 1: Wat is Digitale Pedagogie? What is Digital Pedagogy? HowTo: Post title = Question of the Week / Weeklikse Vraag Post body = U antwo...
Wat is Digitale Pedagogie?
Taak:1
Digitale pedagogie verwys na tegnologie wat gebruik word om bv. leerders te leer d.m.v verskeie vorms van tegnologie. Die tegnologie vorm deel van die leerproses van kinders vandag in ons skole. Digitale pedagogie is deel van die manier waarop ons klas gee in die klaskamer. Digitale pedagogie is `n manier om leerders te vergesel in hul leerproses.